16 Julie 2006 het ons na die Brisitsh Museum gegaan waar hulle die geskiedenis van die wereld en hoe alles in mekaar pas uitstal. Bietjie teleurstellend omdat baie van die sale gesluit is vir opgradeering maar nogtans baie insiggewend. Hier het ek ook my eerste Londonse haarsny gehad. (Lyndall het my self gese ek lyk baie soos 'n takhaar, en my hare was baie lank gewees)
Opsomming van ons plekke wat ons gesien het
Tuesday, July 25, 2006
2 Julie was on na die Greenwich Maritime Museum waar hulle die geskiedenis van London vir jou was in die gebou in die foto. En dan was ons ook na die Royal Observertory waar die foto vanaf geneem is om te sien hoe hulle rigting bepaal het vroeer jare. Hier het ons ook ou teleskope en sterre gesin.
22 Junie was ons na Dover. Hier het ons die "White Cliffs of Dover" ervaar en ook gesien dat Dover 'n besig hawe het met die Ferries wat na Frankryk ry van daar.
20 Junie het on China Town, Soho en St. Paul Cathederal besoek. DIt is in die hartjie van London en daar is baie mense.