Tuesday, July 25, 2006

16 Julie 2006 het ons na die Brisitsh Museum gegaan waar hulle die geskiedenis van die wereld en hoe alles in mekaar pas uitstal. Bietjie teleurstellend omdat baie van die sale gesluit is vir opgradeering maar nogtans baie insiggewend. Hier het ek ook my eerste Londonse haarsny gehad. (Lyndall het my self gese ek lyk baie soos 'n takhaar, en my hare was baie lank gewees) Posted by Picasa

2 Julie was on na die Greenwich Maritime Museum waar hulle die geskiedenis van London vir jou was in die gebou in die foto. En dan was ons ook na die Royal Observertory waar die foto vanaf geneem is om te sien hoe hulle rigting bepaal het vroeer jare. Hier het ons ook ou teleskope en sterre gesin.  Posted by Picasa

22 Junie was ons na Dover. Hier het ons die "White Cliffs of Dover" ervaar en ook gesien dat Dover 'n besig hawe het met die Ferries wat na Frankryk ry van daar.  Posted by Picasa

20 Junie het on China Town, Soho en St. Paul Cathederal besoek. DIt is in die hartjie van London en daar is baie mense. Posted by Picasa

'n Foto van ons kamer. Posted by Picasa

27 Mei het ons Buckingham Paleis besoek met die "Changing of the Gaurds" wat baie presies is. Daarna is ons na St James's park en toe na die staats straat waar die "Queen's horses" is en ook 10 Downing street gevolg deur die Big Ben, West Mininster Abbey en die Parliment. Posted by Picasa

21 Mei het ons Camden Town besoek met al die punks en dinge daar. Hier is dit baie kunstig maar die mense lyk vreemd met hulle snaakse hare. Posted by Picasa